WAAR BEGIN ‘N MENS OM JOU SAKE IN ORDE TE KRY, MET JOU AFSTERWE IN GEDAGTE?
Onthou, jy is nooit alleen op hierdie paadjie nie. Inligting en advies is maklik bekombaar, en hoewel ‘n mens soms moet sif vir die beste raad, sal selfs net om te begin met die proses alreeds jou skouers ligter maak en die angel uit die dood haal