HOE OM DIE EKSEKUTEUR VAN JOU BOEDEL TE KIES
Die doel van ‘n eksekuteur is dus om beheer te neem van alle bates en laste van die oorledene, en aan die hand van die relevante wetgewing, uitvoering te gee aan die wense van ‘n oorledene soos wat die testament bepaal, of om die boedel van ‘n oorledene te verdeel volgens die Intestate Erfreg indien daar geen testament nagelaat is nie